Place Category: ENTERTAINMENT
Asbos Teater
Kom verkwik jou siel in die “Asbos skerm”, met die beste kuns en kultuur in die land. Ons kuier lekker in ‘n ander w?reld, tussen skilderye, musiek en glase wyn. Die teater het plek vir ongeveer 70 mense en is ook beskikbaar vir ander funksies soos boek & kultuur klubs, of selfs musiek lesse. As jy eers hier was, sal jy weer kom. Al is dit vir die blikbeker koffie en Asbos tjoklit blokkies! On Facebook: https://www.facebook.com/AsbosTeater
Loading...
No Records Found
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Maps failed to load
Sorry, unable to load the Maps API.
